|
Franschhoek Oesfees 2012

Die jaarlikse Franschoek Oesfees by Solms Delta Wynplaas, 15 km buite Franschhoek, is Suid Afrika se enigste ware eg-kulturele fees. Die Fees se oorsprong lê geanker in die Kaapse wyn bedryf waar werkers en grondeienaars oor die eeue heen die jaarlikse oes vier en seën!
Die fees sluit vandag nie net professionele musiek groepe in nie maar ook ‘n menigte amateur optredende groepe uit die Boland en Wynlande met onder meer Ghoema, Kaapse Jazz, Langarm, Vastrap, Riel en Boeremusiek. Eg Kaapse disse word voorgesit!
Artists performing on the day include David Kramer, Emo Adams, Theuns Jordaan, Chris Chameleon, Langbroeke, Soetstemme, Delta Valley Entertainers, Delta Optelband, Papier Family band, Klein Handjies, Hot Water, Tribal Echo and many more tbc
See a map to Solms-Delta http://www.solms-delta.co.za/contact-us/map-and-directions/
Prohibited Items:
Glass, Liquor, Food (excl babyfood), weapons, drugs, pets
Wine & soft drink cash bar as well as traditional food stalls will be available
All are welcome and children under the age of 12 enter free of charge
No Credit Card? Click here
|